RTS DV-3400 Instruction Manual page 5

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

Veligheidsmaatreëls
Die
gevorderde tegnologie.
Om beserings en beskadiging van u radio te voorkom, let asseblief
op na die volgende:
1.Hou hierdie handradio en toebehore weg van kinders af.
2.Moet asseblief nie self poog om aan die radio te peuter of
veranderinge te maak sonder toestemming nie. 'n Nie-proffesionele
persoon mag skade aan die radio veroorsaak.
3.Gebruik asseblief die voorgeskewe battery herlaaier en battery om
skade aan die radio te voorkom.
4.Gebruik asseblief ook voorgeskrewe antenna om voldoende
reikafstand te bekom.
5.Moet asseblief nie die handradio te lank blootstel aan direkte sonlig
nie. Moet ook nie naby warm voorwerpe laat nie.
6.Moet asseblief nie die handradio aan buitengewone stowwerige of
vogtige areas blootstel nie.
7.Moet nie skadelike chemikalië of skoonmaakmiddels gebruik om
die radio mee skoon te maak nie.
8.Moet NOOIT hierdie handstel gebruik sonder dat die antenna
opgeskroef is nie.
9.Wanneer u hierdie handstel gebruik, stel ons voor dat u vir 'n
minuut praat en vir minute ontvang. Wanneer hierdie handstel vir te
lank uitstuur, veral op hoë-krag, sal die handstel warm word aan die
agterkant. Moet ook nie die warm deel van hierdie radio op 'n plastiese
voorwerp neerlê nie. Die battery sal ook vinniger afloop op hoë krag
uitsending as op lae krag.
10.As daar enige onaangename reuke of rook onstaan uit die
handstel, moet die handstel dadelik afgeskakel word en die battery
uitgehaal word. Kontak dan u naaste
DV-3400 handradio is uitstekend ontwerp met
handelaar.

Hide quick links:

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents