RTS DV-3400 Instruction Manual page 18

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

BEKENDSTELLING
1.Antenna
2.Aan/Af skakelaar:
Draai hierdie skakelaar kloksgewys om die handstel aan te skakel. Nadat
die handstel aangeskakel is, draai dan die skakelaar kloksgewys en anti-
klokgsgewys om die volume op of af te stel. Om af te skakel, draai die skakelaar
anti-kloksgewys totdat 'n "ka" geluid gehoor word
3.Flitslig:
Terwyl die handstel aangeskakel is, druk die Nood Alarm sleutel vinnig om
die flitslig aan te skakel. Druk weer dieselfde knoppie vinnig om die flitslig af te
skakel.
4. Alarm Sleutel
Terwyl die handstel op bystand is, druk hierdie sleutel vir 1 sekonde om die
alarm funksie aan te skakel. Herhaal dieselfde oefening om die alarm funksie
weer af te skakel.
5.PTT Sleutel
Wanneer u iemand roep, druk en hou hierdie sleutel in terwyl u in die mikrofoon
praat. Los weer hierdie sleutel om weer te ontvang.
6.PF1 Sleutel
Dit is 'n programmeerbare sleutel wat verskillende funksies kan aanneem deur
programmering.
7.PF2 Sleutel
Dit is 'n programmeerbare sleutel wat verskillende funksies kan aanneem deur
programmering.
Draai die skakelaar om 'n kanaal te kies. Draai kloksgewys vir 'n hoër kanaal,
draai anti-kloksgewys om 'n laer kanaal te kies.
8. Die
/
Nadat u die Funksie Opstelling tabel ingegaan het, kan u hierdie sleutels druk
om die kanaal se waarde te verander. As hierdie sleutel lank ingehou word kan
waardes vinnig verander word. As die FM radio aan is, kan jy hierdie sleutel druk
om die stasies te verander.
9.
Sleutel
Druk hierdie sleutel aanhoudelik om die gekose funksie te kies om in te stel.
Druk hierdie sleutel saam met
te kies.
10. Eksterne mikrofoon/Luidspreker gaatjie/Datakabel gaatjie
11. Noodgeval herlaai gaatjie
12. Belt knip
10
Sleutels
/
sleutels om die gekose funksie waarde

Hide quick links:

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents