Skandeer; Battery Kapasiteit Navraag; Aandag Vestig Op Oproep - RTS DV-3400 Instruction Manual

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

GEVORDERDE UITVOERINGS

Skandeer

Die skandeer funksie kan gebruik word om elke kanaal te
moniteer.
Onder die stand op die geprogrammeerde "Skandeer" sleutel,
sal die radio 'n "Du" geluid maak en in die skandeer mode wees.
Dit skandeer die kanale in die lys een vir een. Wanneer die radio 'n
ooreenstemmende sein ontvang , sal die radio tydelik in die kanaal
bly totdat die sein verdwyn. Druk dan weer die Skandeer sleutel,
die handstel sal dan 'n "Du Du" beep maak, uitsendings skandeer
en skakel die kanaal uit deur die gebruiker vooraf geprogrammeer
was
Neem kennis:
Onder hierdie mode, kan die radio nie ontvang of uitsaai met
ander radios via 'n herhaler nie.

Battery kapasiteit Navraag

Druk die geprogrammeerde "Batterykapasiteit navraag" sleutel,
die radio sal dan die huidige battery kapasiteit aankondig. Daar
is 10 vlakke in totaal. Vlak 10 beteken 'n volle battery kapasiteit.
Wanneer die battery in vlak 1Th (6.1V), sal die LED liggie rooi
flikker. Die radio sal gebruikers laat weet van die stand van die
battery is.

Aandag vestig op oproep

Hierdie funksie is om gebruikers in te lig van die inkomende
oproep wat nog nie ontvang is nie.
Onder bystand, druk die geprogrammeerde sleutel om oproepe
mee te antwoord, stuur die handstel se roep sein. Wanneer die
ontvanger die roep sein kry, sal die handstel hom herinner van die
oproep deur die geprogrammeerde manier.
Vyf maniere van oproepe: vibrasie, lui (koord 1), lui (koord 2),
vibrasie + lui (koord 1), vibrasie + lui (koord 2), standaard: vibrasie
22

Hide quick links:

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents