Basiese Uitvoerings; Aan/Af Skakel Van Handstel; Aan/Afskakel Van Flitslig; Volume Skakelaar - RTS DV-3400 Instruction Manual

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

BASIESE UITVOERINGS

Aan/Af skakel van Handstel

Aanskakel van handstel: Terwyl die radio afgeskakel is, draai die
KRAG/VOLUME skakelaar totdat daar 'n "klik geluid gehoor word. 'n
Stem sal "Power on" aankondig asook die huidige kanaal.
Afsit van die handstel: Wanneer die handstel aan is, draai die
KRAG/VOLUME anti-kloksgewys totdat 'n "klik" geluid gehoor word.
Die handstel is nou afgeskakel.

Aan/Afskakel van flitslig

Terwyl die handstel aangeskakel is, druk die Alarm Sleutel vinnig
om die flitslig aan te skakel. Druk weer dieselfde sleutel om die lig
af te sit. Indien u die sleutel lank indruk sal die flitslig nie aanskakel
nie.

Volume skakelaar

Wanneer die handstel aangeskakel is, draai die KRAG/VOLUME
skakelaar om die volume te verstel. Draai die skakelaar kloksgewys
om die volume hoër te stel, en anti-kloksgewys om die volume af te
stel. U kan die [PF1] / [PF2] knoppie programmeer om die "squelch"
se huidige volume ook te stel.
NEEM KENNIS:
Terwyl die [PF1] / [PF2] knoppie gedruk word om die
"squelch" te monitor kan u die KRAG/VOLUME skakelaar
draai om die volume te verstel. U kan so die volume ook beter
hoor.

Huidige kanaal navrae

Terwyl die radio aangeskakel is, druk die
dan die kanaal nommer aankondig.
12
/
, die radio sal

Hide quick links:

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents