Hoe Om Die Battery Te Stoor - RTS DV-3400 Instruction Manual

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

BATTERY INFORMASIE
Moet nooit die battery laai wanneer die battery klam is nie, maak dit
eers droog.
WAARSKUWING:
As sleutels, kettintjies of ander elektriese metale in kontak
met die battery se terminale kom, mag dit skade of beserings
veroorsaak. Wanneer die terminale 'n kortsluiting maak,
kan dit baie hitte veroorsaak.
die radio aan u dra of gebruik. Bêre asseblief die radio in 'n
geisoleerde houer. Moenie in 'n staal houer bêre nie.

Hoe om die battery te stoor

1. As die battery gestoor moet word, moet die battery so 50%
gelaai wees.
2. Stoor in 'n koel droë plek.
3. Moet nie in direkte sonlig stoor nie.
WAARSKUWING:
• Moenie 'n kortsluiting in die battery se terminale veroorsaak
nie.
• Moenie probeer om die omhulsel van die battery pak te
verwyder nie.
• Moenie die battery in die radio sit in 'n gevaarlike of warm
omgewing nie, dit kan 'n kortsluiting veroorsaak wat weer
tot 'n ontploffing kan lei.
Vir optimum battery kapasiteit, moet nie die radio uit die laaier
verwyder alvorens die radio nie volledig herlaai is nie.
■Hoe om die battery direk of deur die handstel te herlaai.
1.Die radio en battery kan apart van mekaar gelaai word.
2.Prop die AC "adaptor" in die AC uitlating, plaas dan die prop van
die kabel in die DC gat, wat jy sal vind aan die agterkant van die
herlaaier.
4
Wees asseblief versigtig as u

Hide quick links:

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents