Battery Informasie; Herlaai Van Die Batterypak; Voorgeskrewe Herlaaier; Neem Kennis - RTS DV-3400 Instruction Manual

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

BATTERY INFORMASIE

Herlaai van die batterypak

Die batterypak word nie by die fabriek gelaai nie, dus moet u die
battery laai voor dit gebruik word.
As die battery na gebruik of vir 'n lang tyd gebêre word (vir meer
as 2 maande) en dan eers herlaai word, sal die battery nie sy volle
kapasiteit kan bereik nie. Nadat 'n volle herlaai en afloop siklus
deurgegaan is sal die radio op sy beste kan werk. Let ook daarop
die battery se uitset vermoë sal afneem na 'n tyd, al word die
battery vol en reg herlaai. Die battery moet dan vervang word.

Voorgeskrewe herlaaier

Wees asseblief seker dat u slegs die herlaaier gebruik wat aan
u radio voorgeskryf is. Ander modelle se herlaaiers kan skade en
beserings veroorsaak. As u die batterypak installeer en 'n rooi liggie
flikker, of stemtoon lui, herlaai asseblief die battery.

Neem kennis

• Moet nooit probeer om die omhulsel van die battery pak te
verwyder nie.
Wanneer die battery vervang word, moet nooit die ou battery in die
vuur gooi of probeer verbrand nie.
sal nie verantwoordelik gehou word vir enige skade wat
opgedoen is a.g.v. ongemagtigde veranderinge aan die battery
nie.
• Die verkose temperature moet tussen 5℃ en 40℃ wees terwyl
die battery herlaai word. Die battery kan dalk nie ten volle herlaai
word as die temperature te veel verskil nie
• Skakel altyd die radio af alvorens u die battery herlaai.
Moet nie die battery uit die laaier verwyder terwyl dit nog besig is
om te laai nie.
As die battery vol gelaai is, moet dit nie weer gelaai word nie - dit
kan die battery se lewe beinvloed.
3

Hide quick links:

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents