Funksies Opstelling; Basiese Funksie Opstelling; Ctcss/Dcs Enkodeer/Dekodeer - RTS DV-3400 Instruction Manual

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

FUNKSIE OPSTELLING

Basiese Funksie Opstelling

1. Druk
2. Druk
3. Druk [PF1] of [PF2] om die instellings te bêre en uit te gaan.
CTCSS/DCS Enkodeer / Dekodeer
Wanneer die radio gewysig word met hierdie funksie, sal die
radio slegs, wanneer daar CTCSS/DCS seine ontvang word, die
ander party hoor roep. Radios met ooreenstemmende CTCSS/DCS
opstellings sal jou roep kan hoor.
1.Druk herhaaldelik
LCD skerm wys.
2.Druk
dekodeer te stel of af te sit. Wanneer die
CTCSS enkodeer/dekodeer gestel word sal
die"CT" op die LCD flikker. Wanneer DCS
positief enkodeer/dekodeer gekies word,
sal die "DTN" op die LCD flikker. Wanneer
die DCS in die inverse enkodeer/dekodeer
gestel word sal die "DTI" op die LCD skerm
fllikker. As hierdie funksie afgeskakel word,
sal "OFF" op die sleutelbord flikker.
3.Druk die [PF1] of [PF2] om opstellings te
bêre en uit te gaan.
NEEM KENNIS:
Om self die funksie te stel, moet dit deur
programmering gestel word.
16
hierdie sleutel herhaaldelik om die sub-tabel op te stel.
/
om die funksie waarde op te stel.
Tot 'n "UF" ikoon op die
/
om die CTCSS/DCS enkodeer/

Hide quick links:

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents