Ontvang; Uitstuur - RTS DV-3400 Instruction Manual

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

BASIESE UITVOERINGS
sleutel
behalwe, om jou kanaal nommer vas te stel en uit hierdie
mode te gaan. Nadat op die opstellings mode ingegaan is en die
frekwensie is nie vasgestel nadat daar uit hierdie modus gegaan is
nie, sal die handstel self uit hierdie mode gaan na 10 sekondes.
NEEM KENNIS:
Wanneer die kanaal gestel word, sal die radio outomaties
ongeprogrammeerde kanale oorslaan.

Ontvang

As op die huidige kanaal geroep word, sal die agtergrond lig
verhelder, en jy kan dan die persoon hoor praat.
NEEN KENNIS:
•U kan dalk nie die roep ontvang as die "squelch" vlak te hoog
is nie.
•Twee radios moet presies dieselfde geprogrammeer wees
(selfde subtone) om met mekaar te kan praat.

Uitstuur

U kan seker maak of 'n kanaal nie besig is deur die kanaal te
moniteer vir 'n rukkie deur die geprogrammeerde "squelch" af
knoppie te druk [PF1] / [PF2]. Druk dan die
[PTT] knoppie en praat in die mikroofoon.
Hou altyd so 'n 2.5-5cm afstand tussen
mikrofoon en jou mond. Praat hard en
duidelik.
Neem kennis:
Druk en hou die [PTT] knoppie in, as die agtergrond lig
aankom vir 10 sekondes en af gaan, en die TX ikoon wys op die
skerm is die handstel besig om uit te stuur. Los dan die [PTT]
knoppie om te ontvang.
14

Hide quick links:

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents