Skandering Van Kanaal Lys; Uitsaai Tydhouer (Tot); Uitsaai Tyduitteller Alarm; Herwin Van Battery - RTS DV-3400 Instruction Manual

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

GEVORDERDE UITVOERINGS

Skandering van kanaal lys

Via programmering sagteware, kan gebruikers kies of hul die
huidige kanaal wat skandeer word wil byvoeg. As die huidige kanaal
nie in die lys van skandering is nie, sal die kanaal sal oorgeslaan
word tydens die skandeer proses

Uitsaai tydhouer (TOT)

Die doel van die Uitsaai Tydhouer is om te keer dat enige inbeller
'n kanaal vir 'n te lang tydperk besig hou. . As jy voortdurend vir
'n te lang tydperk uitstuur en ontvang sal die radio jou met 'n stem
aankondiger waarsku dat die tyd uit is. Gebruikers kan die "TOT"
stel deur sagteware programmering.
Uitsaai Tyd-uitteller alarm
Die Uitsaai tyd-uitteller alarm sal die gebruiker laat weet deur
'n "beep-beep" geluid wanneer daar die gestelde hoeveelheid
tyd oor is alvorens die radio sal uitsny. Slegs met sagteware
programmeerbaar

Herwin van battery

Wanneer hierdie funksie geaktiveer is, sal die radio meer
doeltreffend die battery se verbruik verminder. Die radio sal
outomaties die Battery Stoor funksie aanskakel wanneer dit nie 'n
sein ontvang nie. Wanneer die radio egter ontvang en uitstuur, sal
hierdie funksie outomaties afskakel.
24

Hide quick links:

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents