Alarm Funksie; Sluit Van Sleutelbord - RTS DV-3400 Instruction Manual

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

BASIESE UITVOERINGS

Alarm Funksie

Druk hierdie knoppie vir net meer as 3 sekondes om die Alarm
Funksie aan te sit.
Wanneer hierdie funksie aangesit is, sal die radio dit aankondig
met 'n luitoon. Dit sal dan die alarm uitstuur aan gekose persone
of sisteme. Skakel die handstel aan en af om hierdie funksie af te
skakel.
NEEM KENNIS:
Fabriek opstellings: Algemeen. Hierdie funksie kan aangesit
word deur prorgammering.

Sluit van sleutelbord

Die sleutelbord kan gesluit word om te keer dat die
sleutels gebruik word.
Om die sleutelbord sluit funksie aan te skakel, druk en hou
die Alarm Sleutel in terwyl u die handstel aanskakel, los dan die
sleutel totdat 'n "DU" geluid gehoor word.
Die skerm sal dan die
en
sleutels sal nie werk nie. Herhaal
hierdie oefening om sleutelbord sluit funksie af
te sit, u sal 'n "DU DU" geluid hoor wanneer dit
afgeskakel is.
ikoon wys. Die
/
15

Hide quick links:

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents