Squelch" Vlak Opstelling; Vox Aan/Af - RTS DV-3400 Instruction Manual

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

FUNKSIE OPSTELLING

" Squelch" vlak opstelling

Hierdie funksie word gebruik om die ontvangsintesiteit te verstel.
As die ontvangsintensiteit 'n sekere vlak bereik, kan jy die ander
party se roep ontvang, andersins sal die radio geen klank ontvang
nie.
1.Druk
herhaaldelik totdat "SQ" flikker.
2.Druk
/
Totaal van 10 opsies vir hierdie vlak:: AF, 1-9
grade
3.Druk [PF1] of [PF2] om uit te gaan.
NEEM KENNIS:
Hierdie funksie kan slegs deur programmering opgestel word.

VOX AAN/AF

Wanneer hierdie funksie aan is, kan uitsending plaasvind as
daar enige harde geluide in die omgewing is, sonder om die [PTT]
knoppie te druk
1. Druk
Herhaaldelik totdat die "VOX" flikker.
2.Druk
/
AAN: Sit die VOX funksie aan
AF: Sit die VOX funksie af.
3.Druk [PF1] of [PF2] om uit die funksie TE
NOTA:
Om hierdie funksie self op te stel, moet dit eers met die
sagteware deur programmering opgestel word. As die
handstel weer aan en afgesit word, sal die VOX outomaties
afgesit word.
: Stel die "squelch" vlak
om die VOX aan of af te skakel.
19

Hide quick links:

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents