Montering Teen Die Muur - PlasmaMade Airfilter Installation And User Manual

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

  • ENGLISH, page 4

Montering teen die muur

1.
Met die hulp van 'n waterpas, trek 'n vertikale lyn bo die motor hulsel. Bokant
die motorhulsel, boor die onderste gaatjie (neem hiervoor in ag die maksimum
distansie soos aangedui in die tekening) en 90 mm bo dit, die tweede gaatjie (u
kan die vaste haak gebruik om die boonste gaatjie te posisioneer).
2.
Buig beide kante van die vaste haak om en sit dit vas aan die muur deur
gebruik te maak van die proppies en ø 4.2 x 25 mm skroewe soos verskaf.
3.
Gly die PlasmaMade Lugfilter in die monterings haak in.
4.
Pas 'n lugkanaal (nie verskaf) tussen die motor hulsel en die
PlasmaMade Lugfilter.
Installasie in 'n bestaande onttrekkings kap
Verwyder die lugkanaal van die bestaande onttrekkings kap. Monteer die
PlasmaMade Lugfilter versigtig en gelyk op die motor hulsel of teen die muur volgens
die instruksies hierbo.
23

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents