Onderhoud; Foute - PlasmaMade Airfilter Installation And User Manual

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

  • ENGLISH, page 4

6. Onderhoud

As aanvaar word dat die PlasmaMade Lugfilter installeer was volgens die instruksies,
benodig dit baie min onderhoud. Die PlasmaMade Lugfilter word outomaties
skoongemaak sodra dit in operasie kom.
Indien die buitekant van die sensor vuil word met byvoorbeeld stof neerslae, kan dit
eenvoudig skoongemaak word met 'n stofsuier.
Daar is geen komponente wat periodies vervang hoef te word nie.
U moet die onderhouds instruksies volg van u uitsuig kap.
Die vetfilters moet van goeie gehalte wees, gereeld skoongemaak word en om die
PlasmaMade-filter te besoedel.

7. Foute

Onbevoegde herstelwerk is gevaarlik – u loop die risiko van 'n elektriese
skok! Indien die apparaat foutief is, verwyder die prop van die muursok
en kontak kliëntediens.
service@plasmamade.com
Fout
Moontlike oorsaak
Apparaat werk
Die prop is nie in die
nie.
muurprop nie.
Krag is af.
Smeltdraad geblaas.
Rooi lig flikker.
Filter is oorlaai.
Blou ligstrepe
Die skoonmaak tyd van die
tydens die
filter is bereik.
bedryfsmodus.
Blou lamp flikker.
Die maksimum leeftyd van
die filter is bereik.
Indien die fout nie opgelos word na hierdie operasies nie, verwys asseblief na ons Hulptoonbank
by: www.plasmamadeservice.com
Oplossing
Plaas die prop in die muurprop.
Ondersoek of ander kombuis toerusting werk.
Ondersoek in die kragboks of die apparaat se
smeltdraad heel is.
Verwyder krag tydelik van die filter (verwyder
die prop van die muursok kortliks) – die
elektronike behoort homself te herset.
Draai die kap af. Jy kan die kap weer
aanstuur na 1-2 minute.
Koop 'n nuwe filter.
20

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents