Installasie Instruksies - PlasmaMade Airfilter Installation And User Manual

Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

  • ENGLISH, page 4

8. Installasie instruksies

Die PlasmaMade Lugfilter kan gebruik word op feitlik alle bestaande of nuut ge-
installeerde onttrekkings kap eenhede. Die onttrekkings kap moet aan die volgende
punte voldoen:
• Onttrekkings kap moet geskik wees vir hersirkulasie (die lugkanaal moet opening
hê waardeur die gefiltreerde lug weer terug geblaas kan word in die vertrek in).
Ons beveel nie aan dat die openinge wys na die muur of die plafon nie. Maak
voorsiening vir 'n gaping van ten minste 500mm tussenin.
• Stel die elektroniese beheer van die kap in die hersirkulasie af indien die beheer
hier nie beskikbaar is as die kap op posisie 1 of 2 gebruik word nie. As die
enjinkapasiteit hoër is as 600 m3 / h
• Vanaf bokant van die motor hulsel tot
die bokant van lugkanaal moet ten
minste 400 mm wees.
• Ons beveel aan dat 'n minimum afstand gehandhaaf word (as gevolg van die hitte
wat deur die dampkap produseer word) van:
Induksie/keramiek
Gas plaat
Gas wok, 3.2 - > 6 kW
• 'n Hoofsok binne 'n geskikte afstand (220 V, geen aard word benodig).
• Ons raai u aan om die staaldele en / of komponente in die binnekant van die kap
teen korrosie deur vog te behandel. Dit is dikwels die geval met laer kwaliteit
kappies wat nie met gegalvaniseerde of vlekvrye staal gebou is nie.
Nota: Indien die onttrekkings eenheid monteer word binne 'n kleiner afstand vanaf die
dampkap, word die PlasmaMade Lugfilter se waarborg geag as ongeldig.
21
> 65 cm
> 70 cm
> 75 cm

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents