Waarborg; Omgewings-Vriendelike Afval Prosessering - Plasma Made GUC 1314 Installation And User Manual

Airfilter
Hide thumbs Also See for GUC 1314:
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

  • ENGLISH, page 4

10. Waarborg

Hierdie waarborg is van toepassing op die elektroniese parte en die werking van die
PlasmaMade® Lugfilter. 'n Waarborg van 5 (vyf) jaar is van toepassing op hierdie, as
aanvaar word dat die kondisies vir installasie en passing en die gebruiks instruksies
soos voorgeskryf gevolg is. Die datum soos spesifiseer op u aankope strokie word
geag die eerste dag van gebruik, en dit moet getoon word sodra enige waarborg eis
gedoen word.
Die waarborg is 'n vervangings waarborg op die PlasmaMade® Lugfilter. U moet 'n
epos stuur na PlasmaMade® by service@plasmamade.com. Meld asseblief u naam,
foon nommer en die probleem in u epos, en heg die aankope strokie aan. Ons sal u
dan kontak. Volgens die waarborg prosedure, nadat die bestaande filter evalueer is,
sal 'n nuwe een na u gestuur word.
U is self verantwoordelik vir die verwydering en her-installering; hierdie is ook van
toepassing op die terugstuur van die ou filter.
11. Omgewings vriendelike afval prosessering
Die PlasmaMade® Lugfilter voldoen aan die vereistes van die Europese
Riglyn rakende Waste Electrical and Electronic Equipment (WEEE).
Hierdie Riglyn bevat bepalinge in krag binne die EU rakende die terugstuur
en prosessering van afval toerusting.
Verseker ook asseblief die omgewings vriendelike prosessering van die afval
verpakkings materiaal.
Hierdie installasie en gebruikers handleiding is sorgvuldig saamgestel. Geen benadeling van regte mag
egter uitgevoer word uit die voorkom van drukkers of spelfoute.
28

Advertisement

Table of Contents
loading

Related Products for Plasma Made GUC 1314

Table of Contents