Veiligheids Instruksies - Plasma Made GUC 1314 Installation And User Manual

Airfilter
Hide thumbs Also See for GUC 1314:
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

  • ENGLISH, page 4

2. Veiligheids instruksies

Algemeen
Gebruik slegs die PlasmaMade® Lugfilter in kombinasie
met 'n onttrekkings eenheid met metaal vet filters (in
samewerking met brand beheer eienskappe).
Maak altyd seker van goeie ventilasie om te verseker
daar is genoeg suurstof toevoer. Hiervoor, sien die
handleidings van u kook toerusting.
Moet nooit iets by die apparaat insteek nie – dit kan tot
'n elektriese skok lei.
Moet nooit die apparaat of hoofskakelaar met nat hande
hanteer nie.
Hierdie toestel kan gebruik word deur 8-jarige kinders en
ouer en persone met verminderde fisiese, sensoriese en
geestes kapasiteit of 'n gebrek aan ondervinding en
kennis indien hulle onder toesig is of instruksies gegee
word vir die veilige gebruik van die toestel en die gevare
verbonde daaraan verstaan.
Kinders moenie met die toestel speel nie.
Skoonmaak en onderhoud moenie deur kinders sonder
toesig uitgevoer word nie.
PlasmaMade® Lugfilter tipe GUC1314 is ontwerp slegs vir
gebruikers applikasies.
18

Advertisement

Table of Contents
loading

Related Products for Plasma Made GUC 1314

Table of Contents