Monterings Vereistes - Plasma Made GUC 1314 Installation And User Manual

Airfilter
Hide thumbs Also See for GUC 1314:
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

  • ENGLISH, page 4
9. Monterings instruksies (muur & eiland)
Aanmekaarsit van uitsuig kap
Die uitsuig eenheid moet installeer word volgens die riglyne vir hersirkulasie, verwys
asseblief na u kap se handleiding.
Montering op die enjin kis
Installeer die PlasmaMade® Airfilter direk op die enjin kis deur die kanaal aanpasser.
Gebruik die skroewe 3.5x13mm om die kanaal aanpasser te klamp aan die enjin kis
en die PlasmaMade® Airfilter. Konnekteer die AC aanpasser met die PlasmaMade®
Airfilter (aan die bokant) en die sok.
Na aktivering van die uitsuig kap, kom die outomatiese werking van die filter in plek.
25

Advertisement

Table of Contents
loading

Related Products for Plasma Made GUC 1314

Table of Contents