Algemeen - Plasma Made GUC 1314 Installation And User Manual

Airfilter
Hide thumbs Also See for GUC 1314:
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

  • ENGLISH, page 4

1. Algemeen

Dankie vir die aankoop van 'n PlasmaMade® Lugfilter.
Die PlasmaMade® Lugfilter is bedoel om stofdeeltjies in die lug, stuifmeel, mikro-
organismes (huis stof miet, bakterie, virusse en muf), sigaret rook en reuke te
verwyder uit die lug. Indien die bron van die reuk nog steeds teenwoordig is, kan die
PlasmaMade® Lugfilter nie die reuk volkome verwyder nie (soos byvoorbeeld terwyl
u nog besig is om te kook). Skadelike gasse (koolstof monoksied ens.) kan nie
verwyder word deur die PlasmaMade® Lugfilter.
Vir meer inligting, besoek: www.plasmamade.com.
Tradisionele lug filtrering
Onttrek vuil lug buitentoe. Dit verhoog
energie verbruik en kostes.
Lug word slegs onttrek, nie
skoongemaak.
Filters moet vervang en/of skoongemaak
word.
Meestal is die toestelle baie raserig.
Gebruik relatief baie elektrisiteit.
Die PlasmaMade® Lugfilter produseer 'n baie klein hoeveelheid osoon. Hierdie
hoeveelheid is heelwat onder die toegelate waarde. Dit mag egter 'n effense osoon
reuk veroorsaak.
17
PlasmaMade® Lugfilter
Werk op 'n hersirkulasie basis.
Sodoende, word geen hitte of energie
verloor nie.
Reuke, stuifmeel, allergene, vette en
ander growwe onsuiwerhede word uit
die lug gefilter deur middel van
plasmamade hersirkulasie.
Self-skoonmakende filter. Geen
meganiese pre-filter word benodig, die
filter maak homself skoon.
Maak geen geluid en het inteendeel 'n
geraas verminderende effek op die
toerusting waarop dit toegepas word.
Baie lae krag gebruik (12 watt) as gevolg
van DC tegnologie en 'n 12 volt
konneksie.

Advertisement

Table of Contents
loading

Related Products for Plasma Made GUC 1314

Table of Contents