Installasie Instruksies - Plasma Made GUC 1314 Installation And User Manual

Airfilter
Hide thumbs Also See for GUC 1314:
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

  • ENGLISH, page 4

8. Installasie instruksies

Die PlasmaMade® Airfilter tipe GUC1314 kan monteer word op feitlik enige
bestaande en nuwe uitsuig kappe. Dit moet voldoen aan die volgende kondisies:
Die kap moet geskik wees vir hersirkulasie (die basisbord, kabinet of soffit
moet uitgerus wees met 'n opening waardeur die filtreerde lug terug
geblaas kan word in die vertrek in). Ons beveel nie aan dat hierdie opening
wys na die muur of plafon. Maak voorsiening vir 'n gaping van ten minste
500mm tussenin.
Ons beveel aan dat 'n minimum afstand gehandhaaf word (as gevolg van
die hitte wat deur die dampkap produseer word) van:
Induksie/keramiek
Gas plaat
Gas wok, 3.2 - > 6 kW
'n Hoofsok binne 'n geskikte afstand (220 V, geen aard word benodig).
Nota:
Indien die onttrekkings eenheid monteer word binne 'n kleiner afstand
vanaf die dampkap, word die PlasmaMade® Lugfilter se waarborg geag as
ongeldig.
> 65 cm
> 70 cm
> 75 cm
24

Advertisement

Table of Contents
loading

Related Products for Plasma Made GUC 1314

Table of Contents