Plasma Made GUC 1314 Installation And User Manual page 28

Airfilter
Hide thumbs Also See for GUC 1314:
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

  • ENGLISH, page 4
Muur montering
1. Deur 'n waterpas te gebruik, trek 'n reguit lyn op die plek waar u die
passtuk wil vassit. Boor die eerste gat (neem ook in ag die maksimum
grootte soos spesifiseer in die bloudruk). Boor 'n tweede gat 90mm bo of
langs die eerste gat (gebruik die monterings passtuk indien nodig om die
posisie van die tweede gat te bepaal).
2. Vou beide kante van die monterings passtuk en sit dit vas teen die muur
deur middel van die verskafde skroewe (4.2x25mm) en skroef ankers.
3. Skuif die PlasmaMade® Airfilter op die monterings passtuk.
4. Installeer pypwerk tussen die enjin kis en die PlasmaMade® Airfilter.
27

Advertisement

Table of Contents
loading

Related Products for Plasma Made GUC 1314

Table of Contents