Plasmamade User Guide Formula; Onderhoud - Plasma Made GUC 1314 Installation And User Manual

Airfilter
Hide thumbs Also See for GUC 1314:
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

  • ENGLISH, page 4
PlasmaMade user Guide Formula®
Om toe te laat dat die hele vertrek gesuiwer word, is dit belangrik om lank genoeg te
ventileer. U kan bereken hoe lank dit is deur gebruik te maak van die PlasmaMade
User Guide Formula®.
PlasmaMade
user Guide Formula
Voor:
Ventileer altyd eerste vir 10 minute op 'n 200 m
(gewoonlik posisie 1 of 2).
Gedurende:
Ventileer altyd goed gedurende die kook proses.
Na*:
Die tydsduur hang af van die volume van die vertrek (wydte x
lengte x hoogte = volume). Vir elke 50 m
na-ventilasie toelaat op die 200 m
* met 'n minimum van 10 minute.
Nota:
Wanneer u roosters en braaiers gebruik, verdubbel die na-
ventilasie tyd.
Ventilation remains essential for every form of recirculation.

6. Onderhoud

As aanvaar word dat die PlasmaMade® Lugfilter installeer was volgens die
instruksies, benodig dit baie min onderhoud. Die PlasmaMade® Lugfilter word
outomaties skoongemaak sodra dit in operasie kom.
Indien die buitekant van die sensor vuil word met byvoorbeeld stof neerslae, kan dit
eenvoudig skoongemaak word met 'n stofsuier.
Daar is geen komponente wat periodies vervang hoef te word nie.
U moet die onderhouds instruksies volg van u uitsuig kap.
®
3
stelling,
3
stelling
3
moet u 15 minute se
22

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents