Download Print this page

Whirlpool 3LA5581 Use & Care Manual page 24

Super capacity

Advertisement

Available languages

Available languages

-,
Waarborg deur K.I.C. Beperk
Die artikel gei'dentifiseer
op die reeksetiketlplaat
word vir 24 maande se normale gebruik en diens
vanaf datum van aankoop teen defekte as gevolg van foutiewe
materiale en vakmanskap
deur K.I.C.
aan die oorspronklike
koper gewaarborg,
onderworpe
aan die voorwaardes
van klousules
1 tot 13
hieronder:
1.1 K.I.C. sal te eniger tyd onder die waarborgtydperkverantwoordelikheid
aanvaarvir
die vervanging
of herstel van enige onderdeel
wat deur K.I.C. foutief
bevind word.
1.2 'nOnderdeel/onderdelesalvolgensK.I.C.seuitsluitlikediskresieherstel
inplaasvanvervangword.
2. In die geval waar 'n defek aan 'n artikel ingevolge
hierdie waarborg herstel moet word,
Sal
geen
reiskoste
of -tyd gehef word indien die artikel binne 50 km van 'n K.I.C. tak of die naaste K.I.C.
aangewese hersteller gelee is nie. Reiskosteen
reistye na plekke buitedie 50 km radius Sal volgens
K.I.C. (of sy aangewese
hersteller
waar toepaslik)
se heersende
tariewe van tyd tot tyd, deur die
eienaar aan K.I.C. of die hersteller
betaalbaar
wees. Die heffing word bereken op die kilometers
wat die 50 km-toegewing
oorskry en is mutatis mutandis
van toepassing
op die diensingenieur
se retoerreis.
3. Ondanksenige
teenstrydige
bepaling hierinvervat,
moet diedefek uitsluitlikaan
foutiewe materiale
of foutiewe
vervaardiging
te wyte wees.
4. Diewaarborgsluitdefekteuitwatdiegevolgisvanversuimomaandieinstruksiesinhierdieboekie
tevoldoeqverkeerdestroomsterkteof
defekteindieelektriese
kragstelsel;skadeveroorsaakdeur
weerlig, stakings,
misbruik
of wangebruik
van die artikel; gebruik van die at-tikel vir doeleindes
buiten die waarvoordit
ontwerp
is; vuur, vloedskade,
oorlog, burgerlike
onrus, industriele
aksie,
natuurrampe,
of enige ander oorsaak buite die redelike beheer van K.I.C.
5.1 K.I.C. aanvaar onder geen omstandighede
aanspreeklikheid
vir enige skade gely wat die gevolg
is van nie-werking
of foutiewe
werking van die artikel, of vir gevolglike
skade van watter aard ook
al, of wat ook al die oorsaak nie.
5.2 Sonder
om van die algemene
strekking
van die voorafgaande
af te wyk, aanvaar K.I.C. nie
aanspreeklikheid
vir enige skade veroorsaak deur die foutiewe
werking en/of skade vanlaan die
artikel wat voortspruit
uit vreemdevoorwerpe
wat in die werkendeonderdelevan
die artikel beland
nie, bv. 'n muntstuk
wat die pomp van 'n wasmasjien
blokkeer.
6. Die waarborg
dek nie sekerings,
stilus,
uitwendige
kragproppe,
kabels, plastiek-,
rubber- en
glasonderdele
nie, of waar 'n artikel
wat vir normale
huishoudelike
gebruik
ontwerp
is, vir
kommersiele
of enige ander doel gebruik word waarvoor dit nie ontwerp
is nie.
7. Hierdie waarborg isverderongeldig
in die geval waardie artikel uitmekaargehaallversienlherstell
verander is deur enige iemand anders as K.I.C. of sy aangewese
hersteller,
of enige ander party
watdeurK.I.C.daartoegemagtigis;of
indiegeval
waardiereeksetiketlplaat
geskendofveranderis.
8. Die waarborg isvan toepassing
opdieartikel
opdievoorwaardedat
dit steeds in besit en gebruik
is van die oorspronklike
koper en verder dat dit gekoop en gebruik is in die Republiek
van Suid-
Afrika,Swaziland,
Lesotho, Botswana, Namibi&Transkei,Ciskei,Venda,
Bophuthatswana,
Lebowa.
9. Enige foutiewe
onderdeel
wat vervang word, sal die eiendom
van die hersteller
wees.
10. In die geval van 'n kontantaankoop(in
teenstelling
met 'n kredietooreenkomsonderworpe
aan die
voorwaardes
van die Wet op Kredietooreenkomste,
1980, of enige wysiging
of vervangende
wet-
gewing)vervang
hierdie waarborg enige gemeenregtelike
aanspreeklikheid
deur K.I.C. wat betref
latente defekte.
11. Herstelwerkof
onderdele
wat vervang word ooreenkomstig
hierdie waarborg word slegsdeurdie
waarborg gedekvirdieduurvan
die balansvan
dieoorspronklikewaarborgtydperkvan
toepassing
op die artikel.
12. Die kopererken
hiermeedat
geenvoorstellingsof
waarborgeandersasdibwat
hierin uiteengesit
word, deel van die koopkontrak
of verkoop van hierdie artikel vorm of die koper aangespoor
het
om hierdie artikel te koop nie.
13. Ten einde voordeel uit hierdie waarborg te trek, moet bewys van die datum van aankoop deurdie
koper gelewer word wanneer daar op die voordele aanspraak gemaak word.
Stuk Nr. 3356448
"Geregistreerde
handelsmark
van Whirlpool
Corporation
Gedruk in V.S.A.

Advertisement

loading

This manual is also suitable for:

3la5581xy