Download Print this page

Whirlpool 3LA5581 Use & Care Manual page 17

Super capacity

Advertisement

Available languages

Available languages

Kies SIKLUS en WASTYD;
3. Skakel die wasmasjien aan
A. Druk die beheerknop
in en draai na
regs. Dit moet ingedruk word en slegs
kloksgewys gedraai word.
B. Stop by die verlangde
nommer in die
siklus. Die nommers stel die wastyd in
minute
voor. Die illustrasie
toon 10
minute van roering in die REGULAR
NORMAL-siklus.
C. Skakel die wasmasjien
aan deur die
beheerknop
uit te trek. Die wasmasjien
sal inloop tot die verkose
vlak met
waswater van die gekose temperatuur.
Nadat die wasmasjien
gevul is, sal dit
roer vir die bepaalde aantal minute.
D. Om die wasmasjien
te stop, kan die
beheerknop
enige tyd ingedruk word.
Om die was te hervat, word die be-
heerknop uitgetrek.
5

Advertisement

loading

This manual is also suitable for:

3la5581xy