Nokia 150 (2020) Gebruikersgids
HERWIN
Bring altyd gebruikte elektroniese produkte, batterye en verpakkingsmateriaal na toegewyde
versamelpunte. Só help jy om onbeheerde afvalverwydering te voorkom en om materiale te
help herwin. Elektriese en elektroniese produkte bevat baie waardevolle materiale, insluitende
metale (soos koper, aluminium, staal en magnesium) en edelmetale (soos goud, silwer en
palladium). Alle materiale in die toestel kan as materiaal en energie herwin word.
DEURGEHAALDE WIELDROM-SIMBOOL
Deurgehaalde wieldrom-simbool
Die deurgehaalde wieldrom-simbool op jou produk, battery, literatuur of verpakking
herinner jou daaraan dat alle elektriese en elektroniese produkte en batterye na afloop
van hul leeftyd geskei moet word. Onthou om eers persoonlike data van die toestel af te
verwyder. Moenie hierdie produkte as ongesorteerde munisipale afval weggooi nie: neem
dit vir herwinning. Vir inligting oor jou naaste herwinningspunt, maak seker met jou plaaslike
afvalowerheid, of lees oor HMD se terugneenprogram en die bekikbaarheid darvan in jou land
by www.nokia.com/phones/support/topics/recycle.
BATTERY AND CHARGER INFORMATION
Battery and charger safety info
To unplug a charger or an accessory, hold and pull the plug, not the cord.
When your charger is not in use, unplug it. If left unused, a fully charged battery will lose its
charge over time.
© 2023 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou.
24