Herwin; Deurgehaalde Wieldrom-Simbool; Battery- En Laaier-Inligting - Nokia 105 Africa Edition User Manual

Hide thumbs Also See for 105 Africa Edition:
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

Nokia 105 Africa Edition Gebruikergids

HERWIN

Bring altyd gebruikte elektroniese produkte, batterye en verpakkingsmateriaal na toegewyde
versamelpunte. Só help jy om onbeheerde afvalverwydering te voorkom en om materiale te
help herwin. Elektriese en elektroniese produkte bevat baie waardevolle materiale, insluitende
metale (soos koper, aluminium, staal en magnesium) en edelmetale (soos goud, silwer en
palladium). Alle materiale in die toestel kan as materiaal en energie herwin word.

DEURGEHAALDE WIELDROM-SIMBOOL

Deurgehaalde wieldrom-simbool
Die deurgehaalde wieldrom-simbool op jou produk, battery, literatuur of verpakking herinner
jou daaraan dat alle elektriese en elektroniese produkte en batterye na afloop van hul leeftyd
geskei moet word. Moenie hierdie produkte as ongesorteerde munisipale afval weggooi nie:
neem dit vir herwinning. Vir jou naaste herwinningspunt, raadpleeg jou plaaslike afvalowerheid.

BATTERY- EN LAAIER-INLIGTING

Battery- en laaier-inligting
Om te kyk of jou foon 'n battery het wat jy kan uithaal, raadpleeg die "Om te begin"-gids.
Toestelle met 'n battery wat kan uithaal Gebruik jou toestel slegs met 'n oorspronklike
herlaaibare battery. Die battery kan honderde kere gelaai of ontlaai laat word, maar dit sal
uiteindelik ingee. Wanneer jy agterkom die praat- en bystaan-tye raak merkbaar korter as
normaal, vervang die battery.
© 2022 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou.
20

Advertisement

Table of Contents
loading

This manual is also suitable for:

Ta-1410Ta-1412

Table of Contents