Download Print this page

Mellerware MA BAKER III 26500B Manual page 23

Advertisement

vertoon venster wys. Druk BEGIN/STOP om te aktiveer. Die
kolletjies flicker en die tyd sal aftel. Jou brood sal 7.00 in die
oggend reg wees. Die brood sal warm gehou word 1 uur
NB: Die funksie kan nie gebruik word met programme soos
ulta vining, konfyt en bak
Moenie bestandele gebruik soos eiers, vars melk vrugte en uie
want dit gaan gou af.
HOU WARM
Brood word automaties warm gehou vir `n uur. As jy dit wil
uithaal druk net die BEGIN/STOP knoppie en die toestel sal
afskakel
GEHEUE
As krag toevoer onderbreek word gedurende die bak process,
sal die proses automaties begin binne 10 minute, sonder
om enige knoppie te druk. As dit langer as 10 minute is dan
moet die toestel weer begin word. As die deeg nog in die rys
proses is en die krag word onder breek, druk net die BEGIN/
STOP knoppie om aan te gaan met die bak proses
OMGEWING
Die masjien werk goed in verskillende temperature maar die
groote van die brood kan verskil in baie warm of koue kamer.
Die kamer temperatuur moet tussen 15 – 34 grade wees
3.3. WAARSKUWING VERTOON:
3.3.1. As HHH vertoon nadat program begin word betken die
temperatuur is te hoog. Skakel af en maak die deksel oop en
laat afkoel vir 10 tot 20 minute
3.3.2. As LLL vertoon nadat begin gedruk word, betken dit die
temperatuur is te laag. Om die beep geluid te stop druk die
bein/stop knoppie, maak die deksel oop en laat die toestel rus
vir 10 tot 20 minute om na kamer temperatuur terug te keer.
3.3.3. As EEO vertoon nadat begin gedruk is,dan is die tem-
peratuur sensor foutief. Neem na `n gemagtigde diens agent.
3.4. BAK BROOD:
3.4.1Pas die knie lem op die dryfas in die pan. Smeer botter
om die lem wat sal verhoed dat dit aan die brood vassit na die
bak funksie. Voeg die bestandele in die broodpan. Die water
of vloeistowwe gaan eerste in die pan dan suiker, sout en
meel. Die gis word altyd laaste bygevoeg
BELANGRIK: Die maximim hoeveelheidf meel en gis is 560G
and 2 teelepels
3.4.2. Plaas pan in posisie en draai kloksgewys tot in plek.
3.4.3. Maak die deksel toe en Koppel aan muurprop.
26500B_IM.indd 23
3.4.4. Druk die MENU knoppie tot jy by gewenste program
is..
3.4.5. Druk die kleur knoppie tot by gewenste kors kleur
3.4.6. Druk die brood groote knoppie en kies gewenste
groote
3.4.7. Stel die vertraag tyd deur die + of – knoppie te druk.
3.4.8. Druk die BEGIN/STOP knoppie om te begin en die
indikasie lig sal aangaan.
3.4.9. Vir program Basies, frans, volgraan en vining, soet,
ultra vining 1 en ultra vining 11, koek en andwich beep geluid
sal gehoor word gedurende bak proses. Dit is om jou te
herhinner om bestandele by te voeg. Maak die deksel oop en
voeg by.
3.4.10. Wanneer die bak program klaar is sal die masjien
beep en die lig sal afgaan. Druk die BEGIN/STOP knoppie vir 2
sekondes om af te skakel. Maak die deksel oop en gebruik `n
handsjoen om die handvatsel van die broodpan vas te hou en
draai anti kloksgewys om die pan uit te haal.
3.4.11. Gebruik plastiek spatel om die kante van brood los te
maak van die pan.
WAARSKUWING: Die pan en die brood is baie warm gebruik
altyd oond handskoene
3.4.12. Draai broodpan om op `n skoon oppervlakte en skud
liggies om die brood uit te kry.
3.4.13. Laat die brood vir 20 minute afkoel voor sny.
3.4.14. As die bak program klaar is en jy druk nie die BEGIN/
STOP knoppie nie sal die brood automaties warm gehou word
vir 1 uur
3.4.15 .Na gebruik ontkoppel altyd van die hoof krag toevoer.
NEEM KENNIS: Voor die brood gesny word gebruik die
hak wat voorsien is om die lem uit die brood te haal. Wees
versigtig want die brood en die lem is warm
3.5 SPESIALE INSTRUKSIES:
3.5.1. Vir die vinnige program gebruik bakpoeier of sado
instead van gis. Dit sal die perfekte brood bak. Die volgorde
van die bestandele is nog steeds dieselfde maar tydens knie
proses sal van die droe bestandele in die hoeke van die pan
sit. Gebruik `n spatel om dit los te maak tydens die knie
Yeast or soda
proses.
酵 母 或苏 打
3.5.2. Die Ultra vinnige program maak brood vining in 1n kort
Dr y ingredients
periode. Die brood sal digter wees. Die water temperatuur is
干的 配料
baie belangrik want as die temperatuur te hoog is sal die gis
nie werk nie en as dit te koud is sal die brood nie rys nie. Die
Wate r or liquid
水或 液体
water temperatuur moet tussen
48—50°C wees, so voor bak meet die water temperatuur
3.3 NA GEBRUIK:
3.3.1. Skakel af en ontkoppel van hoof krag toevoer.
3.3.2. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie.
4. SKOONMAAK:
4.1. Ontkoppel van krag toevoer en laat heeltemal afkoel
4.2. BROODPAN: Verwyder die pan deur anti kloksgewys te
2018-09-27 02:15:02 PM

Advertisement

loading