Download Print this page

Mellerware MA BAKER III 26500B Manual page 21

Advertisement

Geagte klient
Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en die feit
dat dit voldoen aan die strengste gehalte standaarde, is u
verseker van `n volle bevredigende gebruik en lang produk
lewe.
6
1
2
3
4
5
1. Parte beskrywing
1 Lees venster
2 Brood pan
3 Knie lem
4 Beheer paneel
5 Om hulsel
6 Deksel
7 Hak
8 Maat koppie
9 Maat lepel
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.Onge-
lukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of elektriese
brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur
kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg van water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is of aan
vlambare material raak, insluitende gordyne as dit in werking
is
2.1.7 .Moenie naby vlambare material plaas nie
2.1.8.Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbeheer
toestel te Koppel nie
2.1.9.Moenie die toestel gebruik as die koord of prop beskadig
is.
2.1.10.Maak seker die spanning soos aangedui op die grader-
ing etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11.prop in elektriese uitlaat
2.1.12.die toestel prop moet in die hoof prop pas en Moenie
die prop verander
2.1.13 Indien `n multi prop gebruik word maak seker die toes-
tel se strome oorskry nie die gradering van die multi prop
2.1.14 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord beska-
dig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie
2.1.15.Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval het
en daar is sigbare skade.
26500B_IM.indd 21
7
8
9
2.1.16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, op te
tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17.Die koord mag nooit om die toestel gedraai word nie.
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of toon-
bank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20.Maak seker die koord is nie beskadig of verstrengel
nie.
2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22. Moenie die prop met nat hande hanteer nie
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik hand-
vatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos
kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered
fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of ken-
nis tensy hulle opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet altyd
toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in werk-
ing is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit nie in
gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat dit skoonge-
maak word. As dele afgehaal word of toegevoeg word,moet
die toestel nie in werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wanneer in
gebruik en moet buite bereik van kinders gehou word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan ontkoppel van die
muursok en gooi n kombuis vadoek oor MOET NOOIT WATER
GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word om
brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg
lewer die waarborg nul en van gener waarde
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
2018-09-27 02:15:01 PM

Advertisement

loading