Taurus Servidor 980300 Manual page 9

Buffet server
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

5.4. Die temperatuur beheer moet altyd in die "OFF"
posisie wees en nie in die sok wees as dit
skoongemaak word nie.
5.5. Die eenheid moet heeltemal afgekoel wees voordat dit
skoongemaak word.
5.6. Was die deksels met warm seepwater met 'n spons
of vadoek. Spoel af en droog goed af om seepreste te
verwyder.
5.7. Die groot pan en buffetborde is veilig in die
skottelgoedwasser.
5.8. Vee die verwarmingbord af met 'n klam doek en
droog dit deeglik af.
5.9. Moenie bleikmiddels of ander skerp middels gebruik
nie omdat dit die afwerking van die toestel kan
beskadig.
5.10. Om hardnekkige kolle en merke te verwyder, vee die
oppervlaktes met 'n effens seperige doek af of met 'n
sagte skoonmaker. Droog dit goed af met sagte, droë
skoon doek.
6.
DIE STORING VAN DIE TOESTEL
6.1. Trek die eenheid se prop uit die muursok en maak al
die dele skoon soos bo aangedui. Maak seker dat al
die dele droog is voor dit gestoor word.
6.2. Stoor die toestel in sy boks of in 'n skoon, droë plek.
6.3. Moet nooit die toestel stoor terwyl dit nog vuil of nat
is nie.
6.4. Moet ook nie die kragkoord om die toestel draai nie.
7.
DIENS VAN DIE TOESTEL
7.1. Daar is geen onderdele in hierdie toestel wat deur
die gebruiker gediens kan word nie. Raadpleeg die
kleinhandelaar vir moontlike herstel of vervanging.
7.2. As die kragkoord beskadig is, moet dit deur die
vervaariger of gemagtigde diensagent vervang
word,ten einde gevare te vermy. Diens buite die
waarborg tydperk is nog beskikbaar, maar dit moet
egter betaal word.

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents