Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids Inhoudsopgawe 1 Oor hierdie gebruikersgids 2 Om te begin Keys and parts ......... .
Page 3
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids Herwin ..........
Page 4
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids 1 Oor hierdie gebruikersgids Belangrik: Vir belangrike inligting oor die veilige gebruik van jou toestel en battery, lees ”Produk- en veiligheidsinligting” voordat jy die toestel in gebruik neem. Om uit te vind hoe om jou nuwe toestel te begin gebruik, lees die gedrukte gebruikersgids.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids 2 Om te begin KEYS AND PARTS Your phone This user guide applies to the following models: TA-1611, TA-1613, TA-1621, TA-1617. 1. Scroll key 6. Right selection key 2. Call key 7. Power/End key 3. Left selection key 8.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids Dele, verbindings en magnetisme Moenie aan produkte wat ’n afvoersein skep verbind nie, want dit kan die toestel beskadig. Moenie enige spanningsbron aan die oudio-sok koppel nie. As jy ’n eksterne toestel of oorfone aan die oudio sok koppel benewens dié wat vir gebruik met hierdie toestel goedgekeur is, let veral op die volume.
Page 7
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids Open the back cover 1. Put your fingernail in the small slot at the side of the phone, lift and remove the cover. 2. If the battery is in the phone, lift it out. Insert the SIM cards 1.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids Insert the memory card 1. Slide the memory card in the memory card slot. 2. Put back the battery. 3. Put back the back cover. Use only compatible memory cards approved for use with this device. Incompatible cards may damage the card and the device and corrupt data stored on the card.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids If the battery is completely discharged, it may take several minutes before the charging indicator is displayed. Tip: You can use USB charging when a wall outlet is not available. The efficiency of USB charging power varies significantly, and it may take a long time for charging to start and the device to start functioning.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids 3 Calls, contacts, and messages CALLS Make a call Learn how to make a call with your new phone. 1. Type in the phone number. To type in the + character, used for international calls, press * twice.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids SEND MESSAGES Write and send messages 1. Select Menu > Messages > 3. Write your message. + New message . 4. To insert symbols to the message, press *. 2. Type in a phone number, or press � and 5.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids 4 Personalize your phone CHANGE TONES Set new tones 1. Select Menu > Settings > Profiles , scroll to a profile and select � > Settings > Ring settings . 2. Select which tone you want to change.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids 5 Clock, calendar, and calculator SET THE TIME AND DATE MANUALLY Change the time and date 1. Select Menu > Settings > zone. Time & language > Date and time . 4. Select Time and enter the time.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids 6 Empty your phone RESTORE FACTORY SETTINGS Reset your phone You can restore the original factory settings, but be careful, since this reset removes all data you have saved in the phone memory and all your personalization.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids 7 Produk- en veiligheidsinligting VIR JOU VEILIGHEID Lees hierdie eenvoudige riglyne. As jy dit nie volg nie, kan dit gevaarlik wees of plaaslike wette en regulasies oortree. Lees die volledige gebruikersgids vir meer inligting. SKAKEL AF BY INGEPERKTE AREAS...
Page 16
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids Alle draadlose toestelle kan steuring ondervind, wat die werking daarvan kan beïnvloed. GEMAGTIGDE DIENS Slegs gemagtigde personeel mag hierdie produk installeer of herstel. BATTERYE, HERLAAIERS, EN ANDER BYKOMSTIGHEDE Gebruik slegs batterye, herlaaiers en ander bykomstighede wat deur HMD Global Oy vir gebruik met hierdie toestel goedgekeur is.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids BESKERM JOU GEHOOR Om moontlike gehoorskade te voorkom, moenie vir lang tye teen hoë volume luister nie. Wees versigtig as jy die toestel naby jou oor hou terwyl die luidspreker aan is. EMERGENCY CALLS Belangrik: Verbindings in alle omstandighede kan nie gewaarborg word nie. Moet nooit net op ’n draadlose foon staat maak vir noodsaaklike kommunikasie soos mediese noodgevalle nie.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids • Hou die toestel droog. Neerslag, toestel beskadig en kan dalk regulasies humiditeit, en alle soorte vloeistowwe of vir radio-toestelle skend. vog kan minerale bevat wat elektroniese • Moenie die toestel of die battery laat val, stroombane kan korrodeer.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids DEURGEHAALDE WIELDROM-SIMBOOL Deurgehaalde wieldrom-simbool Die deurgehaalde wieldrom-simbool op jou produk, battery, literatuur of verpakking herinner jou daaraan dat alle elektriese en elektroniese produkte en batterye na afloop van hul leeftyd geskei moet word. Onthou om eers persoonlike data van die toestel af te verwyder.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids Uiterste temperature verminder die battery se kapasiteit en leeftyd. Hou altyd die battery tussen 15 °C en 25 °C (59 °F en 77 °F) vir optimale werking. ’n Toestel met ’n warm of koue battery kan dalk tydelik nie werk nie. Let wel dat die battery dalk vinnig in koue temperature kan leegloop en genoeg krag kan verloor om die foon binne minute af te skakel.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids MEDIESE TOESTELLE Om radio-oordragtoerusting te gebruik (insluitend draadlose fone) kan steuring veroorsaak vir onvoldoende afskermde mediese toestelle se werking. Raadpleeg ’n dokter of die mediese toestel se vervaardiger om te bepaal of dit voldoende afgeskerm is teen eksterne radio- energie.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids VOERTUIE Radioseine kan onbehoorlik geïnstalleerde of onvoldoende afgeskermde elektroniese stelsels in voertuie affekteer. Kontak jou voertuig of sy toerusting se vervaardiger vir meer inligting. Slegs gemagtigde personeel behoort hierdie toestel in ’n voertuig te installeer. As dit verkeerd geïnstalleer word, kan dit gevaarlik wees en jou waarborg ongeldig maak.
Nokia 220 4G (2024) Gebruikersgids Tydens algemene gebruik is die SAR-waardes gewoonlik ver onder die waardes wat hier bo ge- noem word. Dit is omdat die gebruikskrag van jou selfoon ter wille van stelseldoeltreffendheid en om steuring op die netwerk te minimaliseer, outomaties verminder word wanneer volle krag nie vir die oproep nodig is nie.
Need help?
Do you have a question about the 220 4G 2024 and is the answer not in the manual?
Questions and answers
what is the battery size
The battery size of the Nokia 220 4G (2024) is 1450 mAh.
This answer is automatically generated