Joolz Hub+ Instruction Manual page 57

Hide thumbs Also See for Hub+:
Table of Contents

Advertisement

AFRIKAANS
BELANGRIK:
LEES ASSEBLIEF HIERDIE INSTRUKSIES NOUKEURIG VÓÓR GEBRUIK
EN HOU DIT OM IN DIE TOEKOMS TE RAADPLEEG.
WAARSKUWINGS
+ Moet nooit die kind sonder toesig laat
nie.
+ Dié produk is nie geskik vir hardloop of
skaats nie.
+ Om besering te vermy, maak seker
dat jou kind/kinders weggehou word
wanneer jy dié produk verstel, oop- en
toevou.
+ Let daarop dat vingers vasgeknel kan
word wanneer die babawaentjie/
stootwaentjie toe- en oopgevou word.
Neem die nodige sorg in die proses.
+ Maak seker dat die sitplek- of
karstoeltjie-eenhede korrek gekoppel is
vóór gebruik.
+ Maak seker dat die drabedjie,
sitplekeenheid of karstoeltjie se
koppelingstoestelle korrek gekoppel is
vóór gebruik.
+ Die Joolz Hub
-drabedjie en
+
sitplekeenheid is slegs verenigbaar
met die Joolz Hub
-onderstel en
+
omgekeerd.
+ Enige lading wat aan die stuurstang
en/of aan die agterkant of rugleuning
en/of aan die kante van die voertuig
gehang word, kan die stabiliteit
daarvan affekteer.
+ Pakkies of bykomende items of beide
wat op die eenheid geplaas word,
kan veroorsaak dat die eenheid
onstabiel raak. Oormatige gewig
kan 'n gevaarlike onstabiele toestand
veroorsaak.
+ Die drabedjie of sitplekeenheid kan elk
net een kind op 'n keer dra.
+ Gebruik net karstoeltjies, vervangings-
of reserwedele en bybehore wat deur
Joolz verskaf of goedgekeur is.
112
+ Karstoeltjies wat in kombinasie met 'n
onderstel gebruik word, vervang nie 'n
bababedjie of 'n bed nie. As dit nodig
word vir jou kind om te slaap moet hy/
sy volgens jou kind se behoeftes in 'n
geskikte wiegie, bed of goedgekeurde
slaaparea neergelê word.
+ Gaan die stootwaentjie se onderstel,
drabedjie, sitplekeenheid en bybehore
gereeld na vir tekens van skade of
skeure.
+ Moenie die stootwaentjie gebruik as
enige van die onderdele beskadig,
geskeur of weg is nie.
+ Sluit altyd die rotasieslot op die
voorwiele voordat die stootwaentjie
toegevou word. Versuim om dit te doen
kan lei tot vervorming van die bande,
veral in 'n warm omgewing.
+ Koppel altyd die remme wanneer die
kinders in die waentjie geplaas, of
daaruit gehaal word.
+ Die maksimum gewig van die
inkopiemandjie is 11 lbs/5 kg.
+ Maak seker dat kinders nie in die
stootwaentjie klim nie.
+ Moenie 'n kind/kinders toelaat om met
hierdie produk te speel nie.
WAARSKUWINGS
VIR SITPLEK-EENHEID
+ Dié sitplekeenheid is bedoel vir kinders
van 6 maande tot 'n maksimum gewig
van 50 lbs/22 kg en 'n maksimum
lengte van 100 cm/42,5 duim.
+ Dié sitplekeenheid is nie geskik vir
kinders onder 6 maande nie.
Die LED benodig 2 AAA-batterye. Batterye word nie bygelewer nie.
WAARSKUWINGS
VIR LED
+ Doen onmiddellik weg met die
gebruikte batterye. Hou nuwe en
gebruikte batterye weg van kinders. As
jy dink dat batterye moontlik ingesluk,
of by enige deel van die liggaam
ingedruk is, kry onmiddellik mediese
hulp.
+ Batterye moet slegs deur volwassenes
vervang word.
+ Nieherlaaibare batterye moenie
herlaai word nie.
+ Vermy ernstige beserings as gevolg
van val of uitgly. Gebruik altyd die
weerhoudingstelsel.
+ Herlaaibare batterye moet onder toesig
van 'n volwassene herlaai word.
+ Verskillende soorte batterye of nuwe
en gebruikte batterye moenie gemeng
word nie.
+ Batterye moet met die korrekte polariteit
(+ en –) ingesit word.
+ Batterye wat pap geword het, moet uit
die speelding verwyder word.
+ Die toevoeraansluiters moenie
kortgesluit word nie.
instruction manual
Joolz Hub
+
113

Advertisement

Table of Contents
loading

Related Products for Joolz Hub+

Table of Contents