Klein Kinders; Mediese Toestelle; Geïmplanteerde Mediese Toestelle; Gehoor - Nokia 3310 3G Manual

Hide thumbs Also See for 3310 3G:
Table of Contents

Advertisement

Nokia 3310 3G Gebruikergids

KLEIN KINDERS

Jou toestel en bykomstighede is nie speelgoed nie. Dit kan dalk klein dele bevat. Hou dit buite
die bereik van klein kinders.

MEDIESE TOESTELLE

Om radio-oordragtoerusting te gebruik (insluitend draadlose fone) kan steuring veroorsaak
vir onvoldoende afskermde mediese toestelle se werking. Raadpleeg 'n dokter of die mediese
toestel se vervaardiger om te bepaal of dit voldoende afgeskerm is teen eksterne radio-
energie.
GEÏMPLANTEERDE MEDIESE TOESTELLE
Om potensiële steuring te voorkom, beveel vervaardigers van ingeplante mediese toestelle
aan dat daar ten minste 15,3 sentimeter (6 duim) tussen 'n draadlose toestel en die mediese
toestel is. Mense met sulke toestelle behoort:
• Die koordlose toestel meer as 15,3
sentimeter (6 duim) weg van die mediese
toestel af hou.
• Nie die koordlose toestel in 'n borskassak
dra nie.
• Hou die draadlose toestel teen die oor aan
Vir enige vrae daaroor om jou draadlose toestel saam met 'n ingeplante mediese toestel te
gebruik, raadpleeg jou gesondheidsorgverskaffer.

GEHOOR

Waarskuwing: Wanneer jy oorfone gebruik, sal jy dalk eksterne klanke minder goed kan hoor.
Moenie oorfone gebruik as dit jou veiligheid in gevaar kan stel nie.
Sekere draadlose toestelle kan dalk steuring vir sekere gehoorapparate veroorsaak.

BESKERM JOU TOESTEL TEEN SKADELIKE INHOUD

Jou toestel kan deur virusse en ander skadelike inhoud beskadig word. Neem die volgende
voorsorgmaatreëls:
© 2019 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou.
die ander kant as die mediese toestel.
• Skakel die draadlose toestel af indien jy
vermoed dat steuring plaasvind.
• Volg die vervaardiger se aanwysings vir die
ingeplante mediese toestel.
47

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents