Nokia 3310 4G Manual page 38

Hide thumbs Also See for 3310 4G:
Table of Contents

Advertisement

Nokia 3310 4G Gebruikergids
Kopiereg en ander kennisgewings
Die beskikbaarheid van produkte, funksies, programme en dienste kan wissel volgens
streek. Vir meer inligting, kontak jou handelaar of jou diensverskaffer. Hierdie toestel kan
kommoditeite, tegnologie of sagteware bevat wat onderworpe is aan uitvoerwette en -
regulasies van die VSA en ander lande. Afwyking wat strydig is met die wet is verbode.
Die inhoud van hierdie dokument word "soos dit is" voorsien. Geen waarborge van enige
aard, hetsy uitdruklik of geïmpliseer, waaronder onder andere die geïmpliseerde waarborge
van verkoopbaarheid en doelmatigheid vir 'n spesifieke doel, word oor die akkuraatheid,
betroubaarheid of inhoud van hierdie dokument gelewer nie, behalwe soos deur toepaslike
wetgewing vereis. HMD Global behou hom die reg voor om hierdie dokument te hersien of dit
te enige tyd sonder vooraf kennisgewing in te trek.
HMD Global of enige van sy lisensienemers sal, tot die maksimum mate wat toepaslike
wetgewing toelaat, onder geen omstandighede aanspreeklik wees vir enige verlies van data
of inkomste of enige spesiale, toevallige, gevolglike of indirekte skade nie, ongeag hoe dit
veroorsaak is nie.
Reproduksie, oordrag of verspreiding van 'n deel van of die hele inhoud van hierdie dokument
in enige vorm sonder vooraf skriftelike toestemming van HMD Global is verbode. HMD
Global het 'n beleid van deurlopende ontwikkeling. HMD Global behou hom die reg voor om
veranderinge en verbeteringe aan enige van die produkte wat in hierdie dokument beskryf
word, aan te bring, sonder vooraf kennisgewing.
HMD Global maak geen voorstellings, bied geen waarborg of aanvaar geen verantwoordelikheid
vir die funksionaliteit, inhoud of eindgebruikersteundiens van derdeparty-programme wat
saam met jou toestel voorsien word nie. As jy enige program gebruik, erken jy dat jy die
program "soos dit is" voorsien word.
Om kaarte, speletjies, musiek en video's af te laai, en om prente en video's op te laai, kan dalk
groot hoeveelhede data verbruik. Jy sal dalk vir jou diensverskaffer vir dataoordrag moet
betaal. Die beskikbaarheid van spesifieke produkte, dienste en kenmerke kan dalk volgens
streek wissel. Kontroleer by jou plaaslike handelaar vir meer inligting en om uit te vind of
sekere tale beskikbaar is.
Sekere kenmerke, funksionaliteit en produkspesifikasies kan dalk afhang van die netwerk en
onderhewig wees aan bykomende bepalings, voorwaardes en koste.
Alles is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
HMD Global Oy is die eksklusiewe lisensiehouer van die Nokia-handelsmerk vir fone en tablette.
Nokia is 'n geregistreerde handelsmerk van Nokia Corporation.
HMD Global se privaatheidsbeleid wat by
http://www.nokia.com/phones/privacy
beskikbaar is,
is op u gebruik van die toestel van toepassing.
Qualcomm en Snapdragon is handelsmerke van Qualcomm Incorporated, geregistreer in die
VSA en ander lande.
Android, Google en Google Play is handelsmerke van Google Inc.
Alle ander handelsmerke is die eiendom van hul onderskeie eienaars.
© 2022 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou.
38

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents