Whirlpool 3LA5801XX Use & Care Manual page 22

Super capacity
Table of Contents

Advertisement

Available languages

Available languages

Aanbevole stappe
hulp nodig het:
1.
Voordat u hulp
ontbied . . .
Werkverrigting
word
dikwels
deur
klein probleme
belemmerwat
u self kan
opspoor
en sonder
gereedskap
van
enige aard kan regstel.
lndien u wasmasjien
nie vul nie:
l
Is die kragtoevoerkoord
met
'n
lewendige
stroom
van die vereiste
spanning
verbind?
l
Is beide waterkrane
oop?
l
Het u u huis se hoofsekerings
of
st room brekerbord
nagegaan?
l
Is die watertoevoerpype
gekink?
l
Is die Siklusbeheerknop
gestel en
uitgetrek?
lndien u wasmasjien
nie wentel nie:
Is die deksel toe?
Is die kragtoevoerkoord
met
'n
lewendige
stroom
van die vereiste
spanning
verbind?
Het u u huis se hoofsekerings
of
stroombrekerbord
nagegaan?
lndien u wasmasjien
gedurende
'n
siklus tot stilstand
kom:
l
Onthou dat u wasmasjien
vir 'n kort
tydjie
op verskillende
tye in elke
siklus tot stilstand
kom.
Hierdie pouses is normaal.
lndien u wasmasjien
volloop en
dreineer
sonder om te roteer:
l
Maak seker dat die Sikluskontrole-
knopna'nnommeropdiesikluswys.
Maak seker dat die dreineerpyp
ho& is
as die watervlak
in die wasmasjien.
lndien nie:
l
mag die wasmasjien
gedurende
was-
en spoelsiklusse
dreineer.
l
kan water
lek. (Sien "Installering-
handleiding".)
-.
indien u diens of
2. Wanneer u verhuis.. .
Om seker
te maak
dat u toestel
behoorlik
gei'nstalleer
word
en om
voortgesette
bevredigende
werking
te
verseker,
skakel
u handelaar.
(Instal-
leringskostesal
natuurlikdeuru
betaal-
baar wees.)
3. Nuttige wenke . . .
U kan die diens van u diensverteen-
woordige
bespoedig
deurdie
model-en
reeksnommer
van u toestel te verstrek
wanneer u diens versoek. Bewaar ook u
verkoopstrokie
en waarborg
om u
waarborgstatus
te bewys.
Onthou . . . U diensverteenwoordiger
is opgelei
om u Whirlpool-toestel
te
versien of te herstel. Hy kan u help om
die gehalte
wat oorspronklik
in u
WHIRLPOOL-toestel
ingebou
is, te
handhaaf. Slaan dus sy telefoonnommer
na en teken dit aan die ruimte wat op
bladsy 2 voorsien
word.
IO

Advertisement

Table of Contents
loading

Table of Contents